Radbraak

Radbraak

ISBN: 0798176164

ISBN 13: 9780798176163

Publication Date: 2017

Publisher: Human & Rousseau

Pages: 68

Format: Paperback

Author: Jolyn Phillips

4.00 of 3

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

Radbraak is Jolyn Phillips se digdebuut in Afrikaans. In dié digbundel verbrokkel sy taal, draai sy die rug op haar vel-taal, ‘radbraak’ sy haar eie taal. Dit is die enigste medium wat sy het, maar sy breek dit, sy vernuwe dit, sy ont-taal dit. Phillips is ’n nuwe stem in Afrikaans – soms liries maar deurgaans skreiend en ook uitdagend.

Volgens bekroonde digter Petra Müller is Radbraak ’n ‘klein aardbewing van ’n bundel’.

Radbraak het die 2018 Universiteit van Johannesburg-debuutprys ontvang.