Skrapnel

Skrapnel

ISBN: 1869194098

ISBN 13: 9781869194093

Publication Date: August 05, 2011

Publisher: Protea Boekhuis

Pages: 74

Format: Paperback

Author: Willem Anker

4.00 of 4

Click the button below to register a free account and download the file


Download PDF

Download ePub

Skrapnel is ‘n boeiende drama oor twee jong Suid-Afrikaners in Londen: ‘n meisie wat bejaardes oppas en ’n man wat as sekuriteitswag by ‘n winkelsentrum werk. Hulle ontmoet in ‘n jeugherberg en knoop ’n verhouding aan. Die man sterf op 7 Julie 2005 in ‘n selfmoordbomaanval in die Londense metro.
Die stuk open oomblikke ná die ontploffing en die verhaal word as flitsende tonele in die jong man se sterwensoomblikke vertel. Dwarsdeur die stuk word ‘n jong Moslem-selfmoordbomdraer se fundamentele geloofsoortuiging weergegee. Dit kontrasteer skerp met die twee Suid-Afrikaners se losgeslaanheid en hulle onsekerheid omtrent identiteit, geloof en kultuur.